Our clients reserves the right not to make an appointment. In considering candidates for appointment into advertised posts, preference will be accorded to persons from a designated group in accordance with the approved Employment Equity Plan.

GEGRADUEERDE PROGRAM : MOTORHANDELAARSBEDRYF (H9026 TA MDI)

Overview

Reference
H9026 TA MDI

Salary
ZAR/month

Job Location
South Africa -Motheo District -Ladybrand

Job Type
Contract

Posted
25 November 2026

Closing date
18 Dec 2026 21:59


Motor handelaar in Ladybrand is op soek na ‘n dinamiese en ambisieuse gegradueerde kandidaat met ‘n lewendige belangstelling in die motorindustrie.

Kern doel van die pos:


‘n Twee jaar gegradueerde program (24 maande) waar die suksesvolle kandidaat praktiese blootstelling sal kry in die motorhandelaarsbedryf en die verskillede afdelings wat daarmee verband hou.

Minimum Vereistes:

  • ‘n Toepaslike graad in bemarking.
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels.
  • Rekenaarvaardig (MS Office).
  • Syfervaardigheid.
  • Goeie organisasie vermoë.
  • Moet onder druk kan funksioneer.
  • Moet vertroulikheid kan handhaaf.
  • Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf.


Contact information

Pieter